From Wikipedia, the free encyclopedia
Blink-182 is 'n Amerikaanse poppunkgroep vanuit Poway, Kalifornië.[4] Die groep het in 1992 onder die naam Blink tot stand gekom met die besetting bestaande uit Tom DeLonge (stem, kitaar), Mark Hoppus (stem, baskitaar) en Scott Raynor (tromme).[5] Travis Barker het Raynor in 1998 halfweg deur 'n musiektoer deur die VSA vervang. DeLonge het die groep in 2005 verlaat, wat die groep op 'n onbeperkte hiaat geplaas het. DeLonge het intussen die groep Angels & Airwaves gevorm terwyl Hoppus en Barker in die groep +44 voortgespeel het. Op 8 Februarie 2009 het Blink-182 aangekondig dat die groep se hiatus beëindig is en dat hulle in die ateljee besig is om 'n album op te neem.[6]
Blink-182 | |
---|---|
Die groep in 2003. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Poway, Kalifornië, VSA |
Genres | Pop, poppunk[1][2][3] |
Jare aktief | 1992–2005 2009 — hede |
Etikette | Filter, Kung Fu, Cargo Music, Grilled Cheese, MCA, Geffen, Interscope |
Assosiasies | +44, Angels & Airwaves, The Aquabats, Box Car Racer, Expensive Taste, Transplants |
Webwerf | www.blink182.com |
Lede | Tom DeLonge Mark Hoppus Travis Barker |
Gewese lede | Scott Raynor |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.