spieragtige orgaan in mense en sommige ander diere wat urine van die niere versamel en berg voordat dit tydens urinering die liggaam verlaat From Wikipedia, the free encyclopedia
Die blaas is ’n hol, spieragtige orgaan in mense en sommige ander diere wat urine van die niere versamel en berg voordat dit tydens urinering die liggaam verlaat.
In mense is die blaas ’n elastiese orgaan wat op die bekkenvloer geleë is. Urine kom deur die ureter of urineleier die blaas binne en verlaat dit deur die uretra of urinebuis. ’n Menslike blaas hou gemiddeld tussen 300 en 500 ml voordat ’n drang ontstaan om die blaas te ledig. Dit kan egter aansienlik meer hou.[1][2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.