From Wikipedia, the free encyclopedia
Bixbyïet is 'n mineraal met formule Mn2O3 wat genoem is na die Amerikaanse myner Maynard Bixby (1853-1935).
Bixbyïet | |
---|---|
Formule | Mn2O3 |
Nickel-Strunz (10) | 4.CB.10 |
Kleur | swart |
Glans | metallies |
Hardheid | 6 - 6,5 (Mohs) |
Digtheid | 4,945 g/cm3 |
Transparansie | opaak |
Ruimtegroep | Ia3 |
Strukturbericht-kode | D5₃ |
Nommer | 206 |
Eenheidsel | a = 9.411 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Hierdie mineraal word op verskillende plekke in Suid-Afrika gevind, veral in Noord-Kaap, soos in die Postmasburgse mangaanveld of die Kalahari mangaanveld.[1]
Bixbyïet se kubiese struktuur is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se D53-struktuur. Daar is verskeie lantaniedoksiede wat hierdie struktuur het en dit word soms die tipe C-lantaniedoksiedstruktuur genoem.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.