From Wikipedia, the free encyclopedia
Bismocliet is 'n baie plastiese mineraal met formule BiOCl wat in alluviale neerslae naby bismuthoudende granietpegmatiete aangetref word. In Namibië kom dit in die Rubikon-myn in die Karibib-distrik van die Erongo-streek voor. Suid-Afrika het twee vindplase: die Sandsloot-myn van Mokopane (Pietersrus) en die Jakkalswater naby Steinkopf in Namakwaland.[1]
Bismocliet | |
---|---|
geeloranje bismocliet met bismutiniet | |
Formule | BiOCl |
Kleur | roomwit, grys, geel, bruinerig |
Glans | vetagtig, perlagtig, dof |
Hardheid | 2 - 2,5 (Mohs) |
Digtheid | 7,36 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Transparansie | van deursigtig tot opaak |
Dubbelbreking | eenassig |
RI-waardes | nω = 2.150 nε = 1.910 |
Kristallografie | |
Ruimtegroep | P4/nmm |
Strukturbericht-kode | E0₁ |
Eenheidsel | a = 3.887 Å, c = 7.354 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.