plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die biskopsuikerbos (Protea caespitosa) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1613 km² en kom van die Slanghoek- en Du Toit'sberge tot by die Kogelberg voor asook die westelike Riviersonderendberge.
Biskopsuikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. caespitosa |
Binomiale naam | |
Protea caespitosa Andrews | |
Sinonieme | |
Dit kom op die Kogelberg voor en die populasie klein. Die struik word 1.0 m hoog. 'n Brand vernietig die plant maar die sade oorleef. Min is bekend insake die bestuiwings proses. Die plant groei op hoogtes van 1 200 - 1 800 m.
In Engels staan dit as die Bishop sugarbush bekend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.