![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/dc/Paywall_Example.svg/langaf-640px-Paywall_Example.svg.png&w=640&q=50)
Betaalmuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Met 'n betaalmuur (Engels: paywall) word digitale toegang tot inligting, nadat 'n eenmalige of gestruktureerde (met 'n inskrywing) betaling gemaak is, verkry. Dikwels verkry mens 'n ekstrak, voorbeeld, of inleiding van 'n artikel (inligting), maar moet daar 'n betaling gemaak word alvorens die volledige artikel of dokument gelees kan word.[1][2]
Meer inligting Subklas van, Faset van ...
Subklas van | Toegangsbeheer![]() |
---|---|
Faset van | digitale media![]() |
Inheemse etiket | péage de lecture numérique, verrou d'accès payant, paywall![]() |
Kort naam | péage![]() |
Hutsmerk | paywalled![]() |
Gekarakteriseer deur | paid![]() |
Teenoorgestelde van | Vrye toegang![]() |
Wikidata-eienskap | online access status![]() |
Sluit
Baie joernalistieke en rubriekgedrewe- media asook wetenskaplike tydskrifte word by wyse van dié model berdyf ten einde seker te maak dat lesers betaal vir die redaksionele uitset. Die aanlynweergawes van o.a. die NRC Handelsblad, de Volkskrant en Trouw koerante maak gebruik van betaalmure. Alternatiewe sakemodelle om inkomste te versamel, sluit reklame en skenkings in.