![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7d/Libra_constellation_map.png/640px-Libra_constellation_map.png&w=640&q=50)
Zubeneschamali
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zubeneschamali (ook bekend as Beta Librae of β Lib) is ondanks die Bayer-aanwysing "beta" die helderste ster in die sterrebeeld Weegskaal (Libra). Volgens parallaksmetings is dit sowat 185 ligjare van die Son af.[2]
Kitsfeite
Zubeneschamali
| ||||
![]() | ||||
Zubeneschamali se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Weegskaal | |||
Bayer-naam | Beta Librae | |||
Spektraaltipe | B8 V[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 15h 17m 00.41382s[2] | |||
Deklinasie | -09° 22′ 58.4919″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,61[3] | |||
B-V-kleurindeks | -0,106[4] | |||
U-B-kleurindeks | -0,359[4] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 3,5+0,3−0,2[1] | |||
Radius (R☉) | 4,9[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 130 | |||
Temperatuur (K) | 12 300[6] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 250[7] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | 0,33[1] | |||
Eienskappe | ||||
Ouderdom (jaar) | 80 miljoen[1] | |||
Veranderlikheid | Vermoed | |||
Ander name | ||||
Zubeneschamali, Lanx Borealis, 27 Librae, BD-08° 3935, FK5 564, HD 135742, HIP 74785, HR 5685, NSV 7009, SAO 140430[8] | ||||
|
Sluit