![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/16/Cetus_constellation_map.png/640px-Cetus_constellation_map.png&w=640&q=50)
Diphda
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diphda (ook bekend as Beta Ceti of β Cet) is die helderste ster in die sterrebeeld Walvis (Cetus). Hoewel dit die Bayer-naam Beta Ceti het, is dit met ’n skynbare magnitude van 2,04 eintlik helderder as Alpha Ceti met sy magnitude van 2,54. Die oranjereus is maklik om uit te ken vanweë sy ligging in ’n andersins donker deel van die hemelruim. Volgens parallaksmetings is dit sowat 96,3 ligjare van die Son af.[2]
Kitsfeite
Diphda
| ||||
![]() | ||||
Diphda se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Walvis | |||
Bayer-naam | β Cet (afkorting) | |||
Spektraaltipe | K0 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 43m 35.37090s[2] | |||
Deklinasie | -17° 59′ 11.7827″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,02[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -0,13[4] | |||
B-V-kleurindeks | +1,01[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,88[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 2,8[5] | |||
Radius (R☉) | 16,78 ± 0,25[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 139,1 ± 7,0[6] | |||
Ouderdom (jaar) | > 1 miljard[7] | |||
Temperatuur (K) | 4 797[8] | |||
Afstand (ligjaar) | 96,3 | |||
Rotasiespoed (km/s) | 18[9] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,09 deks[8] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Vermoed[10] | |||
Ander name | ||||
Deneb Kaitos, Diphda, Difda al Thani, Rana Secunda, 16 Cet, BD–18°115, GCTP 134.00, Gj 31, HD 4128, HIP 3419, HR 188, SAO 147420.[11] | ||||
|
Sluit