Bessbrook is 'n nedersetting en Protestantse enklawe in 'n merendeels Rooms-Katolieke gebied in die graafskap Armagh, Noord-Ierland, sowat 5 km noordwes van Newry en naby die hoofpad en spoorweg tussen Dublin en Belfast geleë.

Kitsfeite Bessbrook An Sruthán (Iers), Land ...
Bessbrook


An Sruthán (Iers)
Dorp
Thumb
'n Uitsig oor Bessbrook, soos gesien vanuit die ooste, met die Craigbrook-spoorwegviaduk in die voorgrond
Thumb
Bessbrook
Bessbrook
Koördinate: 54°12′00″N 6°25′00″W
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Noord-Ierland
CountyArmagh
DistrikNewry and Mourne
Bevolking
  Totaal2 420
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
  SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
BT35
Skakelkodes028
WebwerfNewry and Mourne
Sluit

Bessbrook, wat in 1845 as vroeë Kwaker-nedersetting en modeldorp rondom die Richardson-familie se linnefabriek gestig is[1] en tans nie ver van Newry se treinstasie geleë is nie, bestaan uit drie townlands - Maghernahely, Clogharevan en Maytown - wat uitmekaar geleë is. In die laat 20ste eeu - die periode van politieke onluste wat as the Troubles bekendstaan - is die omgewing van Bessbrook deur ernstige geweldpleging geteister en in 'n militêre sone met 'n groot garnisoen omgeskep waar die besigste (militêre) helihawe in Europa ontstaan het.

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.