Bespreking:Lys van nedersettings in Suid-Afrika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ek sien dat al die skakels die vorm [[Dorpnaam (dorp)]] het. Dit beteken dat as iemand soek vir "Dorpnaam" hulle dit nie sal kry nie. Moet mens nie dalk eerder dit net beperk tot gevalle waar daar dubbelsinnigheid is nie? Wat ek bedoel is dat dit nuttig kan wees in die geval van Roosboom (dorp) en Pofadder (dorp), maar miskien nie nodig is vir Pietermaritzburg nie. --Alias 22:22, 29 04 2004 (UTC)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van nedersettings in Suid-Afrika-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lys van nedersettings in Suid-Afrika
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek het dit aanvanklik so gehad, en toe verander aangesien daar nogal baie name was wat dubbelsinnig kan wees. Maar as iemand wat soek vir 'n dorp dit nie kan vind nie, dan beteken die ensiklopedie nie veel nie. Ek sal dus met graagte die (dorp) uit haal, maar ek wel 'n vraag, Hoe kan ons die dubbelsinngiheid vermy? - moet ons maar 'n enkele bladsy vir die term skep, en dan in hierdie bladsy die verskillende betekeniss lys met verwysing na ander bladsye vir die individuele beskrywings? (Ek het aanvanklik gedink dit is bietjie lomp, maar nou dat dat ek daaroor na dink, veral vanaf 'n soek perspektief klink dit na die sinvolste oplossing. Faresh