Gebruiker:Faresh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jammer vir enige spelfoute en verkeerde gramatiek wat deursluip. Ek skryf deesdae ongelukkig nie genoeg in Afrikaans nie, en is dus bietjie uit oefening uit. (Maar dis 'n goeie geleentheid vir my om sodoende my taalgebruik te verbeter.) Enige hulp met redigerig sal waardeer word!!!
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
nl-2 | Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands. |
de-2 | Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse. |
'n Magiese Grensster vir die 5000e artikel van die Afrikaanstalige Wikipedia, Pylsterteend.
Toegang na Wikipedia word steeds geblokeer in Sjina! was blokeer ten minste die laaste 4 weke ... 24 June 2006.