Bernau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bernau as pleknaam kan verwys na:
- in België
- die nedersetting Bernau (Frans: Berneau) in die munisipaliteit Dalhem van die provinsie Luik (Liège)
- in Duitsland
- Bernau bei Berlin, 'n stad in die distrik Barnim van die deelstaat Brandenburg
- Bernau am Chiemsee, 'n nedersetting in die distrik Rosenheim van die deelstaat Beiere
- Bernau im Schwarzwald, 'n nedersetting in die distrik Waldshut van die deelstaat Baden-Württemberg
- in Oostenryk
- die nedersetting Bernau in die munisipaliteit Hainfeld, Neder-Oostenryk
- die nedersetting Bernau in die munisipaliteit Stallhofen, distrik Voitsberg, Stiermarke
- in Pole
- die vroeëre Duitse naam van Bolechowo in die munisipaliteit Czerwonak, woiwodskap Groot-Pole
- in Switserland
- die nedersetting Bernau aan die Ryn in die munisipaliteit Leibstadt, kanton Aargau
- die kasteel Bernau in Leibstadt in die kanton Aargau
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Bernau of met Bernau in die titel. |