![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/c/cb/BPJ_Marchand.jpg/640px-BPJ_Marchand.jpg&w=640&q=50)
Bernard Petrus Jacobus Marchand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Bernard Petrus Jacobus Marchand (22 Augustus 1853 op Wellington – 5 Oktober 1917 in Rondebosch) was predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die stigters van die arbeidskolonie op Kakamas, 'n besproeiingskema waarvan die doel was om armblankes op te hef. In dié omgewing is die NG gemeente Marchand na hom genoem.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/c/cb/BPJ_Marchand.jpg/320px-BPJ_Marchand.jpg)