Benjamin MkapaFrom Wikipedia, the free encyclopedia Benjamin William Mkapa (12 November 1938 – 24 Julie 2020)[1][2] was 'n Tanzaniese politikus wat van 1995 tot 2005 die derde president van Tanzanië was. Hy was ook voorsitter van die Revolutionary State Political Party (Chama Cha Mapinduzi, CCM).
Benjamin William Mkapa (12 November 1938 – 24 Julie 2020)[1][2] was 'n Tanzaniese politikus wat van 1995 tot 2005 die derde president van Tanzanië was. Hy was ook voorsitter van die Revolutionary State Political Party (Chama Cha Mapinduzi, CCM).