Beleg van Mafeking
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die beleg van Mafeking was 'n bekende beleg tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit het plaasgevind by die dorp Mafeking (nou Mahikeng) in Suid-Afrika oor 'n tydperk van 217 dae, vanaf 13 Oktober 1899 tot 17 Mei 1900. Die beleg van Mafeking was 'n groot oorwinning vir die Britte en Robert Baden-Powell is as Britse nasionale held vereer.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Beleg van Mafeking | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
Britse troepe wat 'n aanval van Boerekommando's by Mafeking verdedig. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Robert Baden-Powell Kolonel B T Mahon |
Generaal Piet Cronje Generaal J. P. Snyman | ||||||
Sterkte | |||||||
1 500 | 8 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
212 dood 600 gewond |
2 000 |
Sluit