![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/84/Manching_Tonscherbe_BOIOS.jpg/640px-Manching_Tonscherbe_BOIOS.jpg&w=640&q=50)
Beiers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Beiers of Beiers-Oostenryks (Boarisch [ˈbɔɑrɪʃ], Duits: Bairisch [ˈbaɪ̯ʀɪʃ] luister (hulp·inligting) of Österreichisch-Bairisch) is 'n belangrike groep van Opperduitse variëteite. Soos Standaardduits, is Beiers 'n Hoogduitse taal, maar tog nie dieselfde nie. Beierse-Oostenryks en Standaardduits het mekaar wedersyds beïnvloed en die oorgrote meederheid Beiers-Oostenrykse sprekers kan ook Standaardduits praat.
Kitsfeite Beiers Boarisch, Taalkodes ...
Beiers Boarisch | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈbɔɑrɪʃ] | |
Gepraat in: | ![]()
| |
Totale sprekers: | sowat 14,1 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Duits Opperduits Beiers | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gem | |
ISO 639-3: | bar | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
![Inskripsie "BOIOS" of "BAIOS" op 'n Keltiese pottebakkerskerf van Manching in die Kelts Roman Museum Manching.](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/84/Manching_Tonscherbe_BOIOS.jpg/640px-Manching_Tonscherbe_BOIOS.jpg)
Beiers-Oostenryks word ook gebruik om na die dialekgroep wat nie net die Beiers-Oostenrykse dialekte self insluit nie maar ook die Kimbries (noordoostelike Italië), Hutteriese Duits, en Mócheno (Trentino, in Italië) dialekte van Duits.