Beesfilet
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Beesfilet, ook bekend as 'n oogfilet in Australië, filet in Frankryk, tenderloin in Amerika, filé mignon in Brasilië, en filet in die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika,[1] word uit die lende van beesvleis gesny.