Beatrix[lower-alpha 1] was die dogter van Herbert I van Vermandois.[1] Sy was ook die suster van Herbert II van Vermandois en 'n afstammeling aan vaderskant van Karel die Grote deur Koning Bernard van Italië.[lower-alpha 2][3] Sy was deur haar huwelik met Robert I 'n afstammeling van die Capetingers. Op 15 Junie 923 is haar man gedood tydens die Slag van Soissons. Kort hierna is die koningskap aangebied aan hul seun Hugo, wat dit van die hand gewys het.[4] Beatrix sterf ná Maart 931.[1]
Sy het in omstreeks 890 getrou, en was die tweede vrou van Robert I, Markgraaf van Neustrië, wat in 922 die Koning van Frankryk geword het.[5] Hulle was die ouers van:
In moderne Frans word haar naam geskryf as Béatrice.
Volgens die Abbreviatio deur Fra Andreas was Beatrix die kleindogter van Bernard, koning van Italië. Alberic van Trois-Fontaines was reeds in die 1250's bewus van die afkoms: MGH SS 23.757.[2]
Detlev Schwennicke, Europäische Stammtafeln: Stammtafeln zur Geschichte der Europäischen Staaten, Neue Folge, Band III, Teilband 1 (Marburg, Germany: J. A. Stargardt, 1984), Tafel 49
The Annals of Flodoard of Reims, 919-966, redakteure en vertalers; Steven Fanning; Bernard S. Bachrach (Toronto: University of Toronto Press, 2011), pp. xvi, 91
Pierre Riché, The Carolingians; A Family who Forged Europe, vertaler; Michael Idomir Allen (Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 1993), p. 250
Detlev Schwennicke, Europäische Stammtafeln: Stammtafeln zur Geschichte der Europäischen Staaten, Neue Folge, Band II (Marburg, Duitsland: J. A. Stargardt, 1984), Tafel 10
Constance Brittain Bouchard, Those of My Blood: Creating Noble Families in Medieval Francia (Philadelphia: University of Pennsylvania Press, 2001), p. 112
Let op dat die Europäische Stammtafeln Emma egter as die kind van Robert deur 'n sekere dame genaamd Aélis identifiseer.
Patrick Van Kerrebrouck, Nouvelle histoire généalogique de l'auguste maison de France, vol. 1: La Préhistoire des Capétiens (par Christian Settipani), 1993