Barry Nelson
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Barry Nelson (16 April 1917 – 7 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadow of the Thin Man (1941), A Guy Named Joe (1943), Airport (1970), en The Shining (1980).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Barry Nelson | |
![]() | |
Geboortenaam | Robert Haakon Nielsen[1] |
---|---|
Geboorte | (1917-04-16)16 April 1917 |
Sterfte | 7 April 2007 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit