Barry Heatlie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Barry “Fairy” Heatlie (*25 April 1872 – †19 Augustus 1951)[1] was ’n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein. Hy het ook vir Argentinië se nasionale rugbyspan uitgedraf.
Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...
| |||||
Volle naam | Barry Heatlie | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Fairy | ||||
Geboortedatum | 25 April 1872 | ||||
Geboorteplek | Worcesterdistrik, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 19 Augustus 1951 (op 79) | ||||
Sterfteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,90 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Diocesan College | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Voorspeler | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Diocesan College Gardens Old Diocesans Villagers Lomas Gymnasia y Esgrima |
|||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1891–1903 1910 |
Suid-Afrika Argentinië |
6 1 |
Sluit
In 2009 is hy in die Wêreldrugby Heldesaal vereer vir sy bydrae tot die vroeë ontwikkeling van rugby in Suid-Afrika. Die Springbokke se beroemde groen trui word onder andere aan hom toegeskryf.[2] Gedurende sy tyd in Argentinië het Heatlie as kaptein vir sy klubspan Gimnasia Y Esgrima teen die Gaselle gespeel in ’n wedstryd wat die Gaselle met 11-5 gewen het.[3]