Barnard-katalogus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die sterrekundige Edward Emerson Barnard het ’n lys van donker newels saamgestel wat bekend is as die Barnard Catalogue of Dark Markings in the Sky, of Barnard-katalogus. Die newels op die lys het bekend geword as Barnard-voorwerpe.[1]
Op ’n weergawe van die lys uit 1919 is daar 182 newels;[2] teen 1927 was daar 369.[3]