Balen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Balen is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 73 km² en sowat 21 000 inwoners (2011).
Kitsfeite Land, Gewes (deelstaat) ...
Balen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die katolieke kerk van Balen | |
Ligging van Balen in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°10′00″N 5°10′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Johan Leysen (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 72,88 km2 (28,14 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 21 305 |
• Digtheid | 292/km2 (760/vk. myl) |
Poskode | 2490, 2491 |
Skakelkodes | 011, 014 |
Webwerf | www.balen.be |
Sluit