From Wikipedia, the free encyclopedia
Aërogamie is 'n tak van origamie wat aërodinamiese modelle dek. Dit verskil van papiervliegtuie in die sin dat dit nie modelle insluit wat op maniere geskep word anders as om papier te vou nie. Daar moet daarop gelet word dat papiervliegtuie slegs 'n deel van aërogami uitmaak aangesien aërogamimodelle ook modelle vir skoenlappers, vlermuise, helikopters, propellers, boemerangs en so aan insluit. Hierdie modelle het interessante aërodinamiese eienskappe. Aërogami kan opgesom word met die frase: "vou en vlieg".
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.