![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0b/Morus_serrator_-_Derwent_River_Estuary.jpg/640px-Morus_serrator_-_Derwent_River_Estuary.jpg&w=640&q=50)
Australiese malgas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Australiese malgas (Morus serrator) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 83 – 92 cm groot en weeg 2 - 2,8 kg met 'n vlerkspan van 1,6 - 1,7 meter. Daar is oor 'n aantal jare ongeveer 20 voëls by 'n Kaapse malgaskolonie in Suid-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël bekend as die Australasian gannet.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Australiese malgas | |
---|---|
![]() | |
Die geraas van 'n kolonie by Cape Kidnappers, Nieu-Seeland (hulp·inligting) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Morus |
Spesie: | M. serrator |
Binomiale naam | |
Morus serrator Gray, 1843 | |
verspreiding, insluitend swerfgebiede |
Sluit