![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/24/Audi_TT_Roadster_45_TFSI_quattro%252C_Paris_Motor_Show_2018%252C_IMG_0732.jpg/640px-Audi_TT_Roadster_45_TFSI_quattro%252C_Paris_Motor_Show_2018%252C_IMG_0732.jpg&w=640&q=50)
Audi TT
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Audi TT is 'n klein tweedeur sportmotor wat sedert 1998 bemark word deur Audi, 'n filiaal in die Volkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. in Győr, Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is by Audi se aanleg in Ingolstadt.[2] Die prentjie het verander met die derde geslag, wat onderdele gebruik wat in sy geheel in die Hongaarse fabriek geproduseer word.[3]
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
![]() Audi TT Roadster | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | Mk1: 1998–2006, Mk2 2006–2014, Mk3: 2014-huidig |
Montering | Ingolstadt, Duitsland (bakwerk/onderstel) Győr, Hongarye (enjins en finale montering) |
Ontwerper | Peter Schreyer (8N) Walter de'Silva (8J) Dany Garand (8S) [1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | Tweedeurkopee, 2-deur Roadster |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf of quattro vierwieldryf-op-aanvraag |
Platform | Volkswagengroep A platform series |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fc/Audi_TT_225_Roadster_2001_Misano_Red_-_Flickr_-_The_Car_Spy_%287%29.jpg/640px-Audi_TT_225_Roadster_2001_Misano_Red_-_Flickr_-_The_Car_Spy_%287%29.jpg)