Assarakos (Oudgrieks: Ἀσσάρακος, Assárakos) was die seun van Tros en Kallirrhoë, dogter van die riviergod Skamandros, en dus ook die kleinkind van Erigtonius.[1] Hy was die broer van Ilos en Ganumedes.[2] Hy was koning van Dardanië en eggenoot van Hieromneme. Hy was die vader van Capys, die oupa van Anchises en die oupagrootjie van Aeneas.[3]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.