![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/00/Thomas_Hardwicke02.jpg/640px-Thomas_Hardwicke02.jpg&w=640&q=50)
Asiatiese wildekat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Asiatiese wildekat (Felis silvestris ornata) is ’n subspesie van die wildekat wat van die oostelike Kaspiese See-gebied tot in Wes-Indië voorkom, asook noord tot by Kazachstan en wes tot by China en Suid-Mongolië. Dit is die mees algemene wildekat en word sedert 2002 op die IUBN-rooilys as veilig aangedui.[1] Hulle word dikwels bedags opgemerk.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Asiatiese wildekat | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | F. s. ornata |
Trinomiale naam | |
Felis silvestris ornata (Gray, John Edward, 1830–1832) |
Sluit
Dit is ook bekend as die Asiatiese steppewildekat en Indiese woestynkat.[2]