![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/0/0f/Arthur_Bleksley01.jpg/640px-Arthur_Bleksley01.jpg&w=640&q=50)
Arthur Bleksley
Suid-Afrikaanse akademikus en astronoom / From Wikipedia, the free encyclopedia
Arthur E. Bleksley (*27 April 1908, Matatiele – †9 Julie 1984, Johannesburg[1]) was ’n wetenskaplike en professor in Toegepaste Wiskunde aan die Universiteit van die Witwatersrand, wat onder andere verantwoordelik was vir die oprigting van die Johannesburg Planetarium. Hy het aan verskeie radiovasvraprogramme deelgeneem en ook populêre wetenskapfiksieverhale in Afrikaans geskryf.[2]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Arthur Bleksley | |
![]() | |
Gebore | 27 April 1908 Matatiele |
---|---|
Oorlede | 9 Julie 1984 (op 76) |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Toegepaste wiskunde Sterrekunde |
Sluit