Argutiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Argutiet is 'n mineraal met formule GeO2. Dit is na sy tipeligging genoem: die Plan d’Argut-afsetting van Argut-Dessus in Frankryk. Dit word behalwe in Frankryk ook in Roemenië gevind.[1] Argutiet het die C4 (rutiel)-tipe struktuur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Meer inligting Portaal Geologie ...
Argutiet | |
---|---|
Formule | GeO2 |
Onsuiwerhede | Zn, Fe |
Nickel-Strunz (10) | 4.DB.05 |
Hardheid | 6 – 7 (Mohs) |
Digtheid | 6,28 g/cm3 |
Ruimtegroep | P4₂/mnm |
Strukturbericht-kode | C4 |
Eenheidsel | a = 4.3975 Å, c = 2.8625 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Sluit