Arena das Dunas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arena das Dunas is 'n sokkerstadion in Natal, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 31 375.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
Arena das Dunas | ||
Ligging | Centro Administrativo Rio Grande do Norte, Natal, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 5°49′38″S 35°12′45″W | |
Eienaar | Openbare-private vennootskap | |
Kapasiteit | 31 375[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2011–2014 | |
Geopen | 26 Januarie 2014[2] | |
Boukoste | R$ 400 miljoen € 110,1 miljoen | |
Argitek | Populous[3] | |
Huurders | ||
Sluit