![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/20/Arenadabaixada2.jpg/640px-Arenadabaixada2.jpg&w=640&q=50)
Arena da Baixada
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arena da Baixada (Portugees: [aˈɾẽnɐ dɐ bajˈʃadɐ]), amptelik Estádio Joaquim Américo Guimarães, is 'n sokkerstadion in Curitiba, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 43 000.[3] Die Arena da Baixada is in 1999 geopen en is die tuisveld van die sokkerklub Clube Atlético Paranaense.
Kitsfeite Volle naam, Ligging ...
Arena da Baixada | ||
![]() | ||
Volle naam | Estádio Joaquim Américo Guimarães | |
---|---|---|
Ligging | Curitiba, Brasilië | |
Koördinate | 25°26′54″S 49°16′37″W | |
Eienaar | Clube Atlético Paranaense | |
Operateur | G3 United | |
Kapasiteit | 42 372[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1 Desember 1999 | |
Gebou | 1997–1999 | |
Geopen | 24 Junie 1999[2] | |
Renovasie | 2009, 2012–2014 | |
Huurders | ||
Sluit