Antiheld
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Antiheld of antiheldin is 'n hoofkarakter in 'n verhaal wat, in vergelyking met die klassieke held uit die letterkunde en film, 'n aantal "heroïese" eienskappe soos idealisme, selfopoffering en moed ontbreek.[1][2][3][4][5][6]