Afrikaanse kletsrymer From Wikipedia, the free encyclopedia
Angie oeh[nota 1] (gebore Angelique Eurika Greeff; 16 November 1998 - 19 Augustus 2023) was 'n Afrikaanse kletsrymer van Pretoria, Suid-Afrika. Sy het as gay geïdentifiseer en haar musiek beskryf as "'n ode aan vroue" en haar styl as 'n kombinasie van hip-hop, rock 'n roll en popmusiek.[3]
Angie oeh het musiekvideo's saam met Jack Parow en Van Pletzen gemaak.
Sy is op 14 Augustus 2023 met longkanker gediagnoseer en is ses dae later oorlede.[2][4][1][5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.