![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/6/6b/Dr_Andries_Treurnicht_as_studenteleraar_van_die_NG_gemeente_Rondebosch.jpg/640px-Dr_Andries_Treurnicht_as_studenteleraar_van_die_NG_gemeente_Rondebosch.jpg&w=640&q=50)
Andries Treurnicht
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dr. Andries Petrus Treurnicht (19 Februarie 1921, Piketberg - 22 April 1993, Kaapstad) was ’n Suid-Afrikaanse kabinetsminister, leier van die Konserwatiewe Party, NG predikant, koerantredakteur en provinsiale rugbyspeler.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Andries Treurnicht | |
![]() | |
Leier van die Konserwatiewe Party | |
Ampstermyn 1982 – 22 April 1993 | |
Voorafgegaan deur | pos geskep |
---|---|
Opgevolg deur | Ferdinand Hartzenberg |
Minister van Staatsadministrasie en Statistiek | |
Ampstermyn 1980 – 1982 | |
Eerste minister | P.W. Botha |
Voorafgegaan deur | Ferdinand Hartzenberg |
Minister van Openbare Werke, Statistiek en Toerisme | |
Ampstermyn 1979 – 1980 | |
Leier van die Nasionale Party in Transvaal | |
Ampstermyn 1978 – 1982 | |
Adjunkminister van Meervoudige Betrekkinge en Ontwikkeling | |
Ampstermyn 1978 – 1979 | |
Adjunkminister van Onderwys en Opleiding | |
Ampstermyn 1978 – 1979 | |
Ampstermyn 1971 – 1993 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 19 Februarie 1921 Piketberg, Kaapprovinsie |
Sterf | 22 April 1993 (op 72) Kaapstad, Suid-Afrika |
Politieke party | Nasionale Party (1971-1982) Konserwatiewe Party (1982-1993) |
Eggenoot/-note | Engela Dreyer |
Kind(ers) | 4 dogters |
Alma mater | Universiteit Stellenbosch Universiteit van Kaapstad |
Religie | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Sluit