![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e9/Andries_Pretorius.jpg/640px-Andries_Pretorius.jpg&w=640&q=50)
Andries Pretorius
Voortrekkerleier wat 'n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek (1798–1853) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius (27 November 1798 Graaff-Reinet – 23 Julie 1853 Grootplaats, distrik Pretoria) was 'n Voortrekkerleier wat 'n belangrike rol gespeel het in die vestiging van die Zuid-Afrikaansche Republiek, sowel as die vroeëre, maar kortstondige Natalia Republiek in Suid-Afrika. Hy was ook 'n sleutelfiguur in die Slag van Bloedrivier. Die adminstratiewe hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria, is na Andries Pretorius genoem. Sy seun, Marthinus Wessel Pretorius, was Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Oranje-Vrystaat.[1]
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius | |
---|---|
![]() Andries Pretorius | |
Geboortedatum | 27 November 1798 |
Geboorteplek | Graaff-Reinet |
Sterfdatum | 23 Julie 1853 (54 jaar oud) |
Sterfplek | Grootplaats |
Lojaliteit | ![]() ![]() ![]() |
Jare in diens | 1838–1852 |
Rang | Kommandant-generaal |
Poste beklee | Transvaal en Oranjerivier |
Veldslae/oorloë | Slag van Bloedrivier Slag van Boomplaats |
Familie | Marthinus Wessel Pretorius (seun) |
Sluit