Andries Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andries Botha (1952-) is ’n Suid-Afrikaans beeldhouer wat dikwels inheemse tegnieke, soos die weefwerk van vroue, in sy beelde inwerk om die waarde van kulturele gebruike van plaaslike gemeenskappe te illustreer. Hy werk ook met herwonne materiale soos rubber. Hy is veral bekend vir sy reuse-olifantprojekte.[1]
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Andries Botha | |
---|---|
Gebore | Andries Johannes Botha 22 September 1952 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Alma mater | Universiteit van Natal |
Beroep | Beeldhouer |
Bekend vir | Werke |
Sluit