![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ad/Bocelli.jpg/640px-Bocelli.jpg&w=640&q=50)
Andrea Bocelli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrea Bocelli (* 22 September 1958 in Lajatico, Toskane, Italië) is 'n gevierde Italiaanse tenoor van pop musiek en Klassieke musiek. Hy is berug daarvoor dat hy die beroemdste Italiaanse burger ter wêreld is.[1]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Andrea Bocelli | |
---|---|
![]() Andrea Bocelli in 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 22 September 1958 (1958-09-22) (65 jaar oud) Lajatico, Toskane, Italië |
Genres | Pop, Classical, Opera |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, Klavier |
Webwerf | Andreabocelli.com |
Sluit