From Wikipedia, the free encyclopedia
André Pretorius (* 1978) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler. Hy het gewoonlik op losskakel gespeel en het ook in twee toetse vir die Springbokke op heelagter uitgedraf. Hy het van 2002 tot 2009 vir die Goue Leeus in die Curriebeker gespeel en van 2002 tot 2009 vir die Cats en later die Lions in Superrugby. In 2007 is hy aangewys as die kaptein van die Lions. Hy is in 2010 oorsee gelok na die Western Force om vir hulle aan die Super 14 deel te neem. Weens beserings het hy nie veel speeltyd gekry nie. Hy het weer plaaslik vir die Luiperds gespeel in die Vodacombeker en Curriebekerreeks in 2012-2014.
| |||||
Volle naam | André Stefan Pretorius | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Desember 1978 | ||||
Geboorteplek | Johannesburg (Suid-Afrika) | ||||
Lengte | 1,76 m | ||||
Massa | 91 kg | ||||
Skool | Hoërskool Dinamika | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 723 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999-2009 2010 2011 2012-2014 |
Goue Leeus Natal Haaie Goue Leeus Luiperds |
46 7 5 39 |
(531) (12) (51) (449) | ||
korrek soos op 27 Mei 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002-2009 2010 2011 |
Cats/Lions Force Lions |
63 0 2 |
(644) (0) (16) | ||
korrek soos op 27 Mei 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2002-2007 | Suid-Afrika | 31 | (171) | ||
korrek soos op 29 April 2008. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.