From Wikipedia, the free encyclopedia
An-Nabâ (Arabies: النبأ, "Die Aankondging") is die 78ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 40 ajat, of verse.
Die eerste 20 verse bespreek die wonders van die wêreldse skepping (die aarde, plante, die nag, berge en reën); die laaste 20 verse handel oor die wonders en verskrikkings van die volgende wêreld, met die straf van die opstandiges in sterk teenstelling met die beloning van die godvresendes in die Paradys.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.