![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/db/SNCF_TGV_226_LaPlaine_150414_TGV_9744_Ge-MontpellierSaint-Roch.jpg/640px-SNCF_TGV_226_LaPlaine_150414_TGV_9744_Ge-MontpellierSaint-Roch.jpg&w=640&q=50)
Alstom
Franse multinasionale spesialiste in die spoorvervoersektor / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alstom, voorheen Alsthom, is 'n Franse multinasionale maatskappy wat spesialiseer in die vervoersektor, hoofsaaklik spoorvervoer (treine, trems en metro's).[1]
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Alstom | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1928 |
Hoofkantoor | Saint-Ouen-sur-Seine, Frankryk |
Sleutelpersone | Henri Poupart-Lafarge (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Oplossings vir operateurs en/of eienaars van rollende materieel en spoorweginfrastruktuur |
Inkomste | €8,972 miljard |
Werknemers | 71 700 |
Webwerf | alstom.com |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/db/SNCF_TGV_226_LaPlaine_150414_TGV_9744_Ge-MontpellierSaint-Roch.jpg/640px-SNCF_TGV_226_LaPlaine_150414_TGV_9744_Ge-MontpellierSaint-Roch.jpg)
Alstom was deel van die Alcatel-Alsthom-groep, 'n nuwe naam vir Compagnie Générale d´Electricité (CGE), voordat sy aktiwiteite saamgevoeg is met 'n deel van die General Electric Company (GEC)-groep wat die naam GEC-Alsthom gekry het. Die hoofkantoor is in Parys, Frankryk.