From Wikipedia, the free encyclopedia
Alpha Dog is 'n film onder die ware misdaaddrama-genre, waarin Justin Timberlake, Bruce Willis, Sharon Stone, Ben Foster en Emile Hirsch speel. Die regie is deur Nic Cassavetes. Daar is 'n ouderdomsbeperking van 16 op die film.
Alpha Dog | |
---|---|
Regisseur | Nick Cassavetes |
Produksieleier | Paul Ralph |
Draaiboek | Nick Cassavetes |
Met | Emile Hirsch Justin Timberlake Bruce Willis Shawn Hatosy Olivia Wilde Sharon Stone Ben Foster Amanda Seyfried Anton Yelchin |
Musiek deur | Aaron Zigman |
Kinematografie | Robert Fraisse |
Redigeerder | Alan Heim |
Ateljee | Sidney Kimmel Entertainment A-Mark Entertainment Alpha Dog LLC VIP 2 Medienfonds |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 27 Januarie 2006 |
Speeltyd | 124 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Bruto wins | $32,141,561 [1] |
IMDb-profiel |
Die drama is gegrond op die ware verhaal van skollie-skoolseuns wat 'n vyftienjarige ou ontvoer nadat 'n dwelmtransaksie skeefgeloop het. Hulle vermoor hom en word een vir een in hegtenis geneem. Jesse James Hollywood, wat die moord gepleeg het, het die reg tot aan die einde ontwyk.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.