plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die katstertaalwyn (Aloe castanea) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort en as 'n boom geklassifiseer word. Die plant kom wyd verspreid voor in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini. Dit is 'n sukkulent.
Katstertaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Subklas: | Liliidae |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | |
Spesie: | A. castanea |
Binomiale naam | |
Aloe castanea Schönland, (1907) | |
Die plant word tot 5 m hoog. Dit het gewoonlik een stam wat vertak, die stam is gewoonlik bedek met ou, dooie blare. Die blare is glad aan beide kante en blouerig groen. Hulle word tot 1 m lank en is getand op die kante. Die rooibruin blomme groei enkel uit en word tot 25 cm lank.
In Engels staan dit as die Cat's-tail Aloe bekend. Die boom se FSA-nommer is 28.6.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.