Allan Hills A81005
From Wikipedia, the free encyclopedia
Allan Hills A81005, of ALH A81005, (soms sonder die "A" voor die nommer) was die eerste meteoriet van die Maan af wat op aarde ontdek is.[3] Dit is in 1982 in die Allan Hills aan die einde van die Transantarktiese Berge gevind tydens 'n meteorietversamelingsekspedisie (ANSMET).[1]
Kitsfeite
Allan Hills A81005 (ALH A81005) | ||
Voorwerp | ||
Tipe | Achondriet | |
Groep | Maananortosiet[1] | |
Datum | 17 Januarie 1982 (ontdek)[2] | |
Waargenome val | Nee | |
TBG | 31,4 g | |
Gebied | ||
Land | Antarktika | |
Streek | Allan Hills | |
Oorsprong | Maan |
Sluit