Alla Breve
tydmaatteken in Westerse musieknotasie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alla breve is 'n musikale meter wat aangedui word deur die tydmaatteken-simbool (n C met 'n vertikale lyn daardeur), wat die ekwivalent is van
.[1] Die term is Italiaans vir "op die brewis", wat oorspronklik beteken dat die maat op die brewis getel is.[2]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/9/94/Allabreve2.png)