![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e1/Alexius4.jpg/640px-Alexius4.jpg&w=640&q=50)
Alexios IV Angelos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alexios IV Angelos (Grieks: Αλέξιος Δ' Άγγελος; omstreeks 1182 - 8 Februarie 1204) was van Augustus 1203 tot Januarie 1204 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van keiser Isak II en die opvolger van sy oom, Alexios III Angelos.
Kitsfeite Bewind, Medekeiser ...
Alexios IV Angelos | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
![]() ’n Miniatuurportret van Alexios IV. | |
Bewind | 1 Augustus 1203 - 5 Februarie 1204 |
Medekeiser | Isak II Angelos |
Voorganger | Alexios III Angelos |
Opvolger | Alexios V Doukas |
Gebore | Omstreeks 1182 |
Oorlede | 8 Februarie 1204 (op 21 of 22) |
Dinastie | Angelos |
Vader | Isak II Angelos |
Moeder | Irene Palaiologos |
Godsdiens | Oosters-Ortodoks |
Sluit