![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ab/Alblas_dam.jpg/640px-Alblas_dam.jpg&w=640&q=50)
Alblasserdam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alblasserdam is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë in die weste van die Alblasserwaard aan die Noord-rivier. Die munisipale gebied het sowat 20 000 inwoners (2022) en 'n oppervlakte van sowat 10 km².
Kitsfeite Alblasserdam (Damdorp), Land ...
Alblasserdam (Damdorp) | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Die huidige dam met hawe | |
![]() Ligging van Alblasserdam in Zuid-Holland-provinsie | |
![]() Kaart van Alblasserdam-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°52′N 4°40′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Willem Boersma (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,06 km2 (3,88 vk. myl) |
• Land | 8,77 km2 (3,39 vk. myl) |
• Water | 1,29 km2 (0,50 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 20 087 |
• Digtheid | 2 290/km2 (5 900/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2951–2954 |
Skakelkodes | 078 |
Bestuurlike sentrum | Alblasserdam |
Webwerf | www.alblasserdam.nl |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ae/Alblasserdam_kerk.jpg/640px-Alblasserdam_kerk.jpg)
Die inwoners noem hul dorp ook wel Damdorp, wat kom deur die Alblas-riviertjie wat uitvloei in Alblasserdam maar deur 'n dam van die Noord-rivier is geskei. In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Die Alblasserdam-munisipaliteit grens aan die meulens van Kinderdijk [1] en is deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.