Uitvinder van die litiumioonbattery From Wikipedia, the free encyclopedia
Akira Yoshino (吉野 彰 Yoshino Akira, gebore 30 Januarie 1948) is a Japannese chemikus. Hy is 'n professor van Meijo Universiteit. Hy is die uitvinder van die litiumioonbattery wat gereeld in selfone en skootrekenaars gebruik word. Hy is in 2019 met die Nobelprys vir Chemie toegeken, saam met John B. Goodenough en M. Stanley Whittingham.[1]
Yoshino is gebore in Suita op 30 Januarie 1948[2]. Hy het 'n B.S. (1970) en 'n M.S. in Ingenieurswese (1972) by die Universiteit van Kioto en 'n Doktorsgraad in Ingenieurswese van Osaka Universiteit in 2005 verwerf.[3][4]
Akira Yoshino het sy hele nie-akademiese loopbaan deurgebring by Asahi Kasei Corp.[5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.