Akasia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Akasia is 'n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners in 2011 gehad en sluit buurte soos Orchards, Karenpark, Amandasig, Theresapark, Ninapark, Clarina, Hesteapark, Florauna en Chantelle in.
- Nota: Moenie verwar word met die parlementêre woonbuurt Akasiapark in Kaapstad nie.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Akasia | |
---|---|
Koördinate: 25°40′00″S 28°06′34.2″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 80,84 km2 (31,21 vk. myl) |
Hoogte | 1 315 m (4 314 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 59 455 |
• Digtheid | 735/km2 (1 900/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 23.92% |
• Indiërs/Asiërs | 0.78% |
• Bruin mense | 1.10% |
• Swart mense | 73.75% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 23.82% |
• Afrikaans | 23.31% |
• Sepedi | 12.43% |
• Engels | 9.87% |
• Ander | 30.57% |
Skakelkode | 012 |
Sluit