Akademie vir Skone Kunste (Umeå)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Akademie vir Skone Kunste van Umeå (Konsthögskolan i Umeå) is 'n Sweedse kunsskool aan die Universiteit van Umeå. Die kunsskool maak saam met die Umeå Akademie vir argitektuur, die Desinginstituut, die Bildmuseet en HumlabX deel uit van die Umeå Kunskampus.
Kitsfeite Gestig:, Tipe: ...
Akademie vir Skone Kunste | |
---|---|
Konsthögskolan i Umeå | |
Die hoofgebou | |
Gestig: | 1987 |
Tipe: | openbare universiteit |
Rektor: | Roland Spolander |
Personeel: | 18 |
Studentetal: | 70 |
Ligging: | Umeå, Västerbotten, Swede
63.8208°N 20.27701°O / 63.8208; 20.27701 |
Webtuiste: | http://www.art.umu.se/en/ |
Sluit