Airbus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Airbus S.A.S. is die vliegtuigvervaardiger dogtermaatskappy van EADS N.V., 'n geheel-Europese lug- en ruimtevaartmaatskappy. Dit is in Toulouse, Frankryk gesetel met beduidende bedrywe in ander Europese lande. Airbus produseer ongeveer die helfte van die wêreld se straalvliegtuie, met die meeste van die res wat deur die maatskappy se Amerikaanse mededinger Boeing Commercial Airplanes vervaardig word.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Airbus S.A.S. | |
Tipe | Dogtermaatskappy |
---|---|
Gestig | 1970 (Airbus Industrie) 2001 (Airbus S.A.S.) |
Hoofkantoor | Toulouse, Frankryk |
Industrie | Lug- en ruimtevaart |
Produkte | Kommersiële lugrederye (lys) |
Inkomste | €23 500 miljoen (2005) |
Moedermaatskappy | EADS |
Slagspreuk | "Setting the standards" |
Webwerf | www.airbus.com |
Sluit